Huisverbeterings |
 |
| TITLE |
+ |
- |
| FILE NAME |
+ |
- |
| DATE |
+ |
- |
|
|

48 viewsDie vooraansig voor 15 Januarie 2007
|
|

41 viewsDie kelderkamer
|
|

42 viewsAgter hierdie deur bly die twee oulikste Airedales in Greenside!
|
|

39 viewsTeen alle verwagtings in het ons nie die Krugermiljoene ontdek nie, maar dit was wel 'n mooi skoorsteen.
|
|

43 viewsDie naakte waarheid, 'n skok as jy by die huis kom in die aand en jou huis staan kaal voor jou.
|
|

47 viewsToe begin grou hulle gate, vir die trappe na die kelder. Dit het uitgedraai om die grootste kopseer te wees met 'n bouer, argitek en ingenieur wat kopkrap om te besluit hoeveel trappe moet waar begin sodat die huis nie inmekaarstort nie en niemand hulle koppe gaan stamp nie.
|
|

45 viewsHierdie foto is van die straat se kant af geneem. Toe voel ek behoorlik soos 'n Hollander wat dyke bou om grond in die erf te herwin...
|
|

32 viewsEn die keldergat word groter...
|
|

42 viewsHierdie gaan eendag die spens wees sodra ons moed (en geld) het vir fase 2 van die meesterplan. Dit was eers die huis se voordeur, nou toegebou.
|
|

42 viewsJammer Klei Lat, maar die kroeg is nou 'n kaggel.
|
|

43 viewsDie nuwe voordeur in aanbou.
|
|

42 viewsOnthou hoe ek netnou grond herwin het? Nou het ons op die koop toe 'n ekstra boom in die erf.
|
|
|
|